
Ons het 'n vrou op die podcast!
07/12/23 • 93 min
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is snaakser? Mans of vrouens?
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is snaakser? Mans of vrouens?
Previous Episode

Submarines & Surviving in the Stone Age
We are back baby! Mense Met Opinies Season 2!
In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê. Ons eindig dinge af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age was?
Next Episode

Gentleman vloek nie!
Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees...
If you like this episode you’ll love
Episode Comments
Generate a badge
Get a badge for your website that links back to this episode
<a href="https://goodpods.com/podcasts/mense-met-opinies-319039/ons-het-n-vrou-op-die-podcast-46656444"> <img src="https://storage.googleapis.com/goodpods-images-bucket/badges/generic-badge-1.svg" alt="listen to ons het 'n vrou op die podcast! on goodpods" style="width: 225px" /> </a>
Copy