Log in

goodpods headphones icon

To access all our features

Open the Goodpods app
Close icon
headphones
Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

Hugo Swanepoel

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

1 Listener

comment icon

1 Comment

Share icon

All episodes

Best episodes

Seasons

Top 10 Afrikaanse Manne Episodes

Goodpods has curated a list of the 10 best Afrikaanse Manne episodes, ranked by the number of listens and likes each episode have garnered from our listeners. If you are listening to Afrikaanse Manne for the first time, there's no better place to start than with one of these standout episodes. If you are a fan of the show, vote for your favorite Afrikaanse Manne episode by adding your comments to the episode page.

Afrikaanse Manne - Koffie, Boude & Probleme | Hardy Duvenhage
play

10/30/22 • 58 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor hulle gunstelling koffie asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en 'n storie oor sy koffie order. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk aangaan asook verskille tussen SA & USA, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Hello Vriendin! | Onderhoud
play

09/04/22 • 59 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Lara & Janie by Hello Vriendin. Ons gesels oor hulle podcast, musiek & lewens experiences. Lara share 'n storie oor haar studies en SA efficiency, Janie google 'n Nissan 1400 in die end show game. Hierdie was 'n algemene great chat en ons is dankbaar vir die onderhoud met Lara & Janie.
Geniet die een saam ons.
Hello Vriendin! Podcast Link:
Spotify:
https://open.spotify.com/show/2bsioOLJ7QLx7wadHpiQmI?si=VfyjGm9ARZW7veIBUnnElw
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640
September se boek vir die maand:
World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Cowboys Mag Huil

Cowboys Mag Huil

Afrikaanse Manne

play

09/25/22 • 60 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
September se boek vir die maand:
World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op FACEBOOK
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Indoktrinasie Stasie | Dewald Alberts
play

10/23/22 • 67 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos hoe die media ons opinie en denke vorm. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor iets wat vir hom gevra was by die werk, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Oktober se boek vir die maand:
A Door into Time By Shawn Inmon
https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Amerika, Pekan & Orania | William Adendorff
play

11/07/22 • 48 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en William oor William se tyd hier in Amerika asook al die plekke wat hulle al gewerk het, William chat oor sy werk op 'n Pekanneut plaas. Hulle praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid.
Wiki Page Link na Orania:
https://en.wikipedia.org/wiki/Orania,_Northern_Cape
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - FartMaister | Youtube Onderhoud
play

11/20/22 • 56 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anrich van der Merwe aka FartMaister. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stream en videos op Youtube, hy vertel ons oor hoe hy op sy stream naam afgekom het en ons doen 'n deep dive in sy lewe . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anrich te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Youtube wêreld het, dankie aan FartMaister vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons!
FartMaister | Links:
Youtube:
https://www.youtube.com/c/FartMaister
TikTok:
https://www.tiktok.com/@fartmaister
Instagram:
https://instagram.com/fartmaister?igshid=1r5ai1erx5dlf
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg AfrikaanseManne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
November se boek vir die maand:
Tales from the Gas Station - by Jack Townsend
https://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - De Wet Kruger | Groot Oom John Tenoor
play

09/18/22 • 59 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

De Wet Website:

⁠https://startingmyband.com/

Groot Oom John Tenoor:
Spotify:
https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkA
SoundCloud:
https://on.soundcloud.com/cS9hR
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
September se boek vir die maand:
World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Martin Schwella | Schink

Martin Schwella | Schink

Afrikaanse Manne

play

10/02/22 • 57 min

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Martin Schwella van Schink. Martin gee ons die kans om hom uit te vra oor sy besigheid en teken werk by Schink, hy vertel ons oor sy twee boeke en al die great experiences in sy loopbaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Martin te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Martin vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons
Martin Schwella | Schink:
Facebook:
https://www.facebook.com/SchinkArt/?ref=page_internal
Instagram:
https://www.instagram.com/schinkart/
Website:
https://linktr.ee/Schink?fbclid=IwAR30J_MC27P5vm70pK0UZYzGgnTu4HhP-7zzjmSUtUNFuWA2cdqx8ImFOBo
Youtube:
https://www.youtube.com/channel/UCAFAVa5n-qv7l5AwDOsHnlQ
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Oktober se boek vir die maand:
A Door into Time By Shawn Inmon
https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

1 Listener

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Nico Duplooy | Podcast Vriende
play

02/18/24 • 54 min

Nico Duplooy | Podcast Vriende

Welkom by 'n spesiale uitgawe van Podcast Vriende, waar ons vandag die voorreg het om 'n gesprek te deel met die avontuurlustige Nico Duplooy.

Nico begin deur ons te vertel oor sy kinderjare, die plek waar hy grootgeword het, en die verskillende beroepe wat hy oor die jare aangepak het. Hy verduidelik die dieper rede agter sy besluit om te emigreer, 'n besluit wat nie net 'n verandering van omgewing behels het nie, maar ook 'n aansienlike verskuiwing in sy lewensuitkyk.

Die kern van ons gesprek fokus op Nico se fassinerende tyd in die Karibiese Eilande, en sy ongelooflike reis oor die Atlantiese Oseaan met 'n boot. Hierdie segment van die onderhoud ontbloot die rou skoonheid en onvoorspelbare aard van die see. Nico deel intieme besonderhede van sy reis, insluitend die plekke waar hulle gestop het, die mense wat hulle ontmoet het, die feestelikhede wat hulle geniet het, en die storms wat hulle trotseer het.

Sy verhaal is nie net 'n vertelling van avontuur nie, maar ook 'n getuienis van die menslike gees se vermoë om uitdagings te oorkom en in die proses te groei. Nico se openhartige bespreking van die "ups en downs" van sy reis bied waardevolle insigte in die lewe.

Ons is dankbaar aan Nico, vir die deel van sy lewensreis op hierdie podcast. Sy verhaal is 'n bron van inspirasie en 'n herinnering aan die ongelooflike avonture wat wag vir diegene wat dapper genoeg is om hulle te soek.

Hierdie episode van Podcast Vriende is 'n viering van die lewe & avontuur. Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike gesprek. Geniet hierdie episode saam met ons, en laat Nico Duplooy se verhaal jou herinner aan die onbeperkte moontlikhede wat die lewe bied.

Musiek:

After, Lilac - Waking Nightmare

⁠https://open.spotify.com/artist/6GASi9ItQk6RkLW9xAysCb?si=uxFnNlxiTommKnL_wahxLQ&nd=1&dlsi=473f19bc48d34f16⁠

AFRIKAANSE MANNE GAMING YOUTUBE:

https://www.youtube.com/@Afrikaanse_gaming

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne/

Youtube Channel:

https://www.youtube.com/@afrikaansemanne

Februarie se luister boek vir die maand:

Rassie : Stories of Life and Rugby - By: Rassie Erasmus

https://www.audible.com/pd/Rassie-Audiobook/B0CB1K8WLK?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd! ⁠⁠

www.afrikaansemanne.com ⁠⁠

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

bookmark
plus icon
share episode
Afrikaanse Manne - Rohan Hiles | Onderhoud

Rohan Hiles | Onderhoud

Afrikaanse Manne

play

11/15/23 • 69 min

Rohan Hiles | Onderhoud

In hierdie boeiende episode, het ons die voorreg om diep in die lewe en loopbaan van Rohan Hilles, 'n vooraanstaande forensiese ouditeur, in te delf. Rohan bied ons 'n "agter die skerms" van sy professionele loopbaan, waar hy ons vertel oor die aanvang van sy loopbaan, sy akademiese agtergrond, en sy betrokkenheid by die sleutelondersoek na die berugte 'Gupta' korruptiesaak in Suid-Afrika.

Daarnaas, gee Rohan ons 'n persoonlike kykie in sy lewe, insluitend nostalgiese herinneringe van sy jonger dae. Hy deel ook sy insigte oor hoe individue hulself kan beskerm teen scammers en hackers, 'n onderwerp van groot belang in ons digitale era.

Die gesprek met Rohan het nie net die deure oopgemaak na die intrigerende wêreld van forensiese ouditering nie, maar het ook die impak belig wat hy op die veld in Suid-Afrika gemaak het. Ons is dankbaar vir Rohan se waardevolle geselskap. Dit was ongetwyfeld 'n verhelderende ervaring om met hom te kon praat.

Ons nooi jou hartlik uit om hierdie unieke gesprek saam met ons te beleef en te geniet. Hierdie episode beloof om nie net insiggewend te wees nie, maar ook 'n bron van inspirasie vir almal wat belangstel in die wêreld van forensiese ouditering en meer wil leer oor die impak daarvan op die Suid-Afrikaanse samelewing.

Geniet dit saam ons!

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel: ⁠⁠⁠

https://www.youtube.com/@afrikaansemanne

November se luister boek vir die maand:

The Name of the Wind by Patrick Rothfuss

https://www.audible.com/pd/The-Name-of-the-Wind-Audiobook/B002UZMLXM?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

⁠www.afrikaansemanne.com ⁠

All content © 2023 Afrikaanse Manne.

bookmark
plus icon
share episode

Show more best episodes

Toggle view more icon

FAQ

How many episodes does Afrikaanse Manne have?

Afrikaanse Manne currently has 146 episodes available.

What topics does Afrikaanse Manne cover?

The podcast is about Society & Culture and Podcasts.

What is the most popular episode on Afrikaanse Manne?

The episode title 'Amerika, Pekan & Orania | William Adendorff' is the most popular.

What is the average episode length on Afrikaanse Manne?

The average episode length on Afrikaanse Manne is 65 minutes.

How often are episodes of Afrikaanse Manne released?

Episodes of Afrikaanse Manne are typically released every 6 days, 23 hours.

When was the first episode of Afrikaanse Manne?

The first episode of Afrikaanse Manne was released on Sep 26, 2021.

Show more FAQ

Toggle view more icon

Comments

JD
James Dooxly

@jamesdooxly01

Nov 22

horizontal dot icon
Star Filled iconStar Filled iconStar Filled iconStar Filled iconStar Filled icon
not liked icon

Like

Reply